{Portraiture} Fitness & Physique session with Devonique

Devonique wou graag hierdie sessie doen by die Crossfit Leo Club Montana..Dit was direk na sy deelgeneem het aan die Arnolds Classic die jaar. Sy het ‘n besonderse skoonheid en is ‘n pragtige meisie.. Ek het dit so geniet om haar af te neem, en ek deel haar storie in haar eie woorde, met julle:

“Waar om te begin, ek het nog altyd ‘n probleem gehad met self vertroue en sou nooit dink dat ek op stage sou staan nie, ek het streng begin gym omtrent ‘n jaar en ‘n half terug,  en dit het my laat dink dalk moet ek dit verder vat en “totaly out of my comfort zone” gaan, ek het begin by my coach in September/ Oktober – die beste coach ooit, Louise van Der Nat!  En vandat ek by haar was, het ek resultate begin sien.

Ek het in my eerste kompetiesie deel geneem, die “Millennium gold plate”  en het 4de geplaas. Ek het ook gekwalifiseer vir die Arnolds,  en om op daardie verhoog te wees was ‘n eer, en n voorreg.

Ek is bly oor hoe my lewe verander het en trots op hoe vêr ek gekom het in so kort rukkie. Ek is tans besig met met my PT diploma,  sodat ek ook mense kan help om hulle doelwitte bereik!” – Devonique

 

BLOG 8 _MG_1797 BLOG 6 _MG_1874 copy _MG_1922 BLOG 9 BLOG 7 BLOG 5 BLOG 4 BLOG 3 BLOG 2 BLOG 1



Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri