{Family Love} Pieterse studio session
Yvonne en Dirk het die pragtigste 3 kinders en was so lekker om hulle by my studio te hê.
Rikus het die tipiese twee jarige “miere in die broek”, so hy het vir ons ALMAL baie besig gehou. Ouboet Erich het vir ons “show” gegee en Imke is opvreetbaar oulik.
Oupa Willie kon wondere verrig om ‘n glimlag uit Rikus te kry – ek dink sy ma en pa was gedaan na die sessie!
Pragtige Ouma Carol gee “oudword” nuwe betekenis en tannie Carine is verseker ‘n “favourite” onder die kids!
Maryke,
Jy bly net DIE BESTE!
Jeandré
Die fotos is stunning .. Pragtige gesin ..