{Competition time} Photoshoot Giveaway!!! (October 2015)

I am so excited to announce my Brand New Website!!

I feel energized….so much good things going on…New website to showcase my work, summer is in the air, Holiday is around the corner and I have a healthy happy family! Sooooo…Sharing is Caring and I feel like blessing someone lucky with a photo shoot!

Please share this post with your friends and family – Follow the 4 simple instructions:

  • On this BLOG:
  1.  Leave a reply/comment with your details underneath this post
  2.  Subscribe (tick Notify me of new posts by email) – You will receive an e-mail via wordpress/mk vision to CONFIRM that you want to subscribe.
  • On my FACEBOOK PAGE:
  1. Like my MK Vision Photography Page
  2. Share this competition giveaway post with your friends on your facebook page.

And that’s it!! Simple and easy!

Good luck!

Maryke

 

MK VISION WEBSITE IS OPEN MK VISION WEBSITE PHOTOSHOOT GIVEAWAY



79 responses to “{Competition time} Photoshoot Giveaway!!! (October 2015)”

  1. Marie Wessels says:

    Marie Wessels, 0823331362. Would love to win a family shoot, have not been able to do one since our baby girl turned 1 and she is 3 already 🙁

  2. Adriette de Waal says:

    Geniet dit om altyd jou mooi kiekies te sien op facebook. Jy het ‘n great talent!

  3. Bardien says:

    Maryke is n wonderlike fotograaf en ook n besonderse mens.

    Wou nog altyd n shoot by haar doen!

  4. Dawn says:

    Ek lief jou fotos & maybe is ek lucky .. 🙂

  5. Chrizanda says:

    Hoop ek is die gelukkige een!!

  6. Amilda Van Wyk says:

    082 458 3167

  7. Elize Kotze says:

    Hi Maryks

    Let asb op dat my email verander het. Love love love jou nuwe site. Lyk damn mooi!

    Dis darm n lekker prys!

    Trots op jou!

    Lekker daggie
    Elize
    Xxx

  8. Sara says:

    Absolutely love your photography

  9. Lizel Grimes says:

    Lizel Grimes

  10. Zanda says:

    Awesome new website Maryke! Thanks for this great competition.

  11. Delene De Villiers says:

    Love Marykes work! Especially how she gets toddlers to cooperate!

  12. Maryke,

    Baie geluk – Dit lyk ongelooflik.

    Hierdie is verseker jou BLOMJAAR!

    Besonderse fotograaf! Besonderse wer!

    #talent

  13. Leandi says:

    Lief jou werk en kreatiwiteit! Mens voel so gemaklik in jou profesionele omtrek! Jou werk is verfrissend en elegant! ❤️

  14. Mariska Huenaerts Stroh says:

    Whooo hoop ek wen 😉

    Baie mooi fotos wat jy neem*

  15. Mariska Huenaerts Stroh says:

    0824980960
    Sorry was n tik fout 😉

  16. Anélle Lombard says:

    Jou werk bly die BESTE!!!

  17. Claudine Els says:

    Jou foto’s is pragtig en jy doen soveel moeite!!

  18. Monni says:

    Monni Mabusela 0823704359

    I love your work, especially when working with babies❤️

  19. Judika de Beer says:

    Hou van jou werk!

  20. Lientjie says:

    Lientjie Snyman

  21. Janine Terblanche says:

    Maryke se werk is amazing. Baie hoe standaard en jy is baie professioneel. Sal enige dag saam jou weer werk! 😉

  22. Maryke, is ‘n inspirasie, ‘n lied op ons foto mure!

  23. Geraldine Clarke says:

    Yay would love to win a shoot ????

  24. Cindy De Sousa says:

    Beautiful new website! 🙂 So exciting!!

  25. Melani says:

    Liewe Maryke

    Jou website is stunning, baie opgewonde vir jou! Jou werk is stunning, need I say more… x

  26. Michae Heunes says:

    Would just love to win this shoot. 😀

  27. Rene says:

    Stunning new website!

  28. Rene says:

    Stunning new website! Funky and fresh ????

  29. Annancia Steenkamp says:

    Mal oor die nuwe website!

  30. Cindy De Sousa says:

    Such a talented photographer!! Beautiful person too!

  31. We really love your work and it would be awesome to work with you again. ???? congratulations on the new website!

  32. Anel Alcock says:

    Jou werk so spesiaal en fantasties!!!! xxxx

  33. Meagan Strydom says:

    Sal so gelukkig wees om ń fotosessie te wen. Het defnitief nodig om ons familie fotos te update. 🙂

  34. Wendy says:

    Your photos are just beautiful!

  35. Chantel Hough says:

    Hou duim vas! Ons prinsessie is due in Nov en sal love om ‘n shoot te wen!! ♡

  36. Lisa Kruger says:

    Wow..hoe exciting is dit!? Jou website en werk verfris mens! Jy is ‘n groot inspirasie Maryke!

  37. Lisa Kruger says:

    ????

  38. Mercia Brits says:

    Jou foto’s weerspieel jou passie! Xxx

  39. Mercia Brits says:

    You passie kan gesien word in jou werk! Stunning!!

  40. Megan Wesson says:

    Love doing photoshoots 🙂 Always love the opportunity to capture amazing moments and memories 🙂

  41. Linda Kleinhans says:

    Jyt n besonderse talent! Jyt sulke mooi fotos van ons geneem… Sal baie graag n photoshoot wil wen ????

  42. lindie van rooyen says:

    Hi Maryke dit lyk awesome. Sal great wees as Jy ons pics kan neem Dan kan Jy my twee prinsesse ook ontmoet.????

  43. lindie van rooyen says:

    Hi Maryke dit lyk awesome….!Dit Sal Great wees as Jy ons pics kan neem dan kan Jy my twee prinsesse ontmoet! ????

  44. Carien Hammond says:

    Hello Maryke

    Jou nuwe website en blog is great. You go girl!

    Sal dit vreeslik geniet om die keer my man saam te bring vir ‘n shoot wanneer ons die prys wen 🙂

    Groete
    Carien
    tel: 083 234 9854

  45. Carien Hammond says:

    Subscribe

  46. Monni says:

    Stunning new website

  47. Biancá says:

    Ons gaan verseker van jou gebruik maak in die toekoms!!!!

  48. Jean v Rensburg says:

    En daar gebruik jy sommer 4 van ons fotos in jou portefeulje!!

    Beteken dit ek het nou 4 kanse om te wen??

    Dankie vir die puik fotos en die onvergeetlike dag.

    Alle voorspoed vir die toekoms.

  49. Ria v Rensburg says:

    Dankie vir ‘n besonderse dag.

    Die dogters het dit op die ou einde vreeslik geniet.

    Al die fotos is pragtig – ons sukkel nou nog om uit te kies watter ons moet laat vergroot!!

    Die bundel wat jy vir ons gestuur het is fantasties saamgestel en is uit die boonste rakke!!

  50. Wernicka says:

    Stunning website en fotos! Sal awesome wees om ‘n familie photoshoot saam ons dogtertjie van 6 maande te doen! xoxo

  51. Nicolette van Staden says:

    WOW!! Maryke, jou nuwe website is stunning!

    Jy is ‘n awesome fotograaf en jou werk is besonders.

    Well done! Alle voorspoed vorentoe!

    xxx

  52. Nastassia says:

    Stunning Photos!

  53. Hanlie says:

    Sal beslis gebruik maak van jou beplan n foto sessie vir Oktober met die jakaranda blommerjie in die agtergrond

  54. Yolandé van Veenhuyzen says:

    Jou passie is aansteeklik. Ons het amper 2 jaar terug by jou kom fotos neem. Dis weer hoog tyd. ????

  55. Elbie Ward says:

    Sal baie graag weer saam met jou wil fotos neem!

  56. Charlene Dalton-Prinsloo says:

    Maryke, geluk met jou nuwe website! Dit gee elke potensiële kliënt die geleentheid om bietjie in jou wêreld te gaan rond snuffel en jou unieke en professionele werk te sien.

    Jy is voorwaar Geseënd!

    Wense vir sukses, vreugde en nog sukses – jy verdien dit!

    Alle eer aan ons Hemelse Vader wat jou instaat stel om vandag te wees wie jy is!

  57. Erika says:

    Jou foto’s lyk stunning, sal graag so pakket wil doen.

  58. Riekie le Roux says:

    Jy is voorwaar talentvol!

  59. Hanlie says:

    Stunning fotokies!!! Sal awesome wees om n photoshoot saam jou te kan he. Beautiful fotokies

  60. ilana says:

    Jou fotos is AMAZEBALLS! Sal jou & jou werk altyd aanbeveel!awesome nuwe website 😉

  61. Mariette says:

    Baie mooi fotos! Het nog net mooi goed van jou en jou fotos gehoor. Sal baie nice wees om my familie shoot by jou te doen.

  62. lurinda says:

    Wow! Altyd sulke stunnig fotos! dankie vir al die mooi fotos in my huis!

  63. Amber Engelbrecht says:

    Love, love, love your work! Your talent is such a blessing…

  64. Tina says:

    Ek sal ‘n shoot met my girlies baie waardeer. Jou fotos en website is pragtig Maryke!

  65. Lisa says:

    LOVE LOVE LOVE your pics 🙂 saving up some money for a family shoot soon!!!

  66. Larochelle says:

    Jou werk is regtig absoluut stunning… Jy is so bevooreg om jou passie jou werk te kan noem 🙂 Mag God jou ryklik seën..

    Sal ook baie graag ‘n foto sessie wil wen ons het die jaar huis gekoop en wil graag nuwe foto’s laat neem vir die nuwe huis saam my gesin.

  67. Maryke Viljoen says:

    Geniet altyd jou foto’s op FB, almal BEAUTIFUL!!

  68. Anneke Viljoen says:

    Ek en my dogtertjie van 5 prober nou al SOO lank om ‘n fotosessie te doen maar elke keer keer finansies ons. Hierdie sal ‘n Blessing wees!

  69. ilandie says:

    Wil sooo graag nog altyd my engeltjies en ek en pappa by van jou mooi kikis he. Hoop dis ons lucky day. Ons is long over due vir family shoot.

  70. Gerda Venter says:

    Is sooo trots om ons foto’s wat jy geneem het vir almal te wys! Jy het ‘n ongelooflikke talent! Ons sien jou beslis weer!

  71. Rachelle says:

    Altyd so n voorreg om by jou foto’s te neem! Jy het n manier om al die mooi vas te vang deur jou lens.

  72. Janet Kieswetter says:

    Ek sal graag ‘n pregnancy shoot wil hê! Het nog nooit een gehad nie en nou is ek swanger met ‘n tweeling! Dink my magie met my dogtertjies daarom sal baie mooi foto maak!

  73. Elaine says:

    Mal, gek, crazy oor jou stunning kiekies ????!!

  74. Berta Coetzer says:

    Ek weet n mens mag nie begeer maar ons ht nie veel tyd meer..oor nie sal graag die photo shoot wil wen mt my man en kleinkind liefde Berta

  75. Anysia Grobbelaar says:

    Stunning foto’s.

  76. Chanelle says:

    Chanelle van Niekerk

    082 411 0017

  77. MARIAAN THIRION says:

    Ek dink jou werk is so talentvol. Daars soveel Liefde in jou foto’s. Dis pragtig.

  78. Ursula Koekemoer says:

    Talentvolle dame! Hoog tyd jy’t jou eie page en blog! Stunning stunning fotos en werk!

  79. Trevor says:

    Trevor Dicks im 22 years old and im part of a twin would like to win a shoot for me and my twin brother 0780309756

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

LINK PARTNER: slot5000 idngg vegas88 elanggame koko303 gen77 hoki99 zeus138 roma77 ligaplay88 gaspol168 sikat138 bonus168 agen388 ligagaruda vegas77 vegasslot77 pokerseri